Search

Friday, March 11, 2011

Daar bel nou nou n klient my en vra my waar sy kar is. Ek se toe vir hom dat die kar by die panelbeater staan. Hy vra toe vir my wat die Panelbeater se nommer is. Toe vra ek hom of ek soos n telefoonboek lyk. Hy het nie baie gelike nie...

No comments:

Post a Comment